Omdat meeste mense deesdae toegang het tot hul eie kleur drukker ens, en ook omdat trou 'n bitter duur affere geword het (veral as mens baie gaste het) wil ons hierdie nuwe geleentheid vir bruide bied: Bride on a Budget. Ek glo nie mens moet afskeep as dit kom by trou uitnodigings nie - dis immers die voorsmakie van die troue. Met Bride on a Budget wil ons ons klient toerus met die nodige kennis om pragtige uitnodigings te skep - op hul eie. Die pakket sluit in: - Custom designed invite. - A mock-up invite as reference with suggestions for materials. - Ready-to-print PDF layout. - A clear instructional PDF/meeting (sodat jy presies weet hoe om die uitnodiging te maak). Daar is twee pakette: Die STANDARD INVITE, teen R550. En die BOOKLET INVITE, teen R950. Kontak Madre indien jy weet van iemand wat sal belangstel. madrekohn@gmail.com. Nou kan jy ook 'designer stationery' he vir minder as helfte die prys.
No comments:
Post a Comment